Nuutste verklarings
TLU SA neem met waardering kennis van die besluit om...
Die TLU SA Sentraal Streek het op 10 April 2025...
TLU SA spreek sy ernstige kommer uit oor die jongste...
TLU SA neem kennis van minister Enoch Godongwana se begrotingsrede...
TLU SA en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) spreek hul ernstige kommer...
TLU SA spreek met groot erns sy kommer uit oor...
TLU SA neem met waardering kennis van die besluit om...
Die TLU SA Sentraal Streek het op 10 April 2025...
TLU SA spreek sy ernstige kommer uit oor die jongste...
TLU SA neem kennis van minister Enoch Godongwana se begrotingsrede...
TLU SA en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) spreek hul ernstige kommer...
TLU SA spreek met groot erns sy kommer uit oor...
In 'n neutedop
TLU SA het verskeie dienste spesifiek vir lede op die been gebring om te verseker dat ons lede volhoubaar kan boer met al die nodige ondersteuning.
Pitkos
Lees meer
Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.
Aksies
Lees meer
TLU SA bemoei ons met die totale lewenstog van ons lede, want kommersiële boere is die spilpunt van landbou en die land se ekonomie. Ons stuur ons gereeld aksies van stapel wat kommersiële boere en ons verbruikersvriende kan beïnvloed.
Komitees
Lees meer
Om te verseker dat TLU SA aandag skenk aan alle aspekte wat ons lede en verbruikers raak, het ons verskeie vaste komitees geskep waar kundiges raad en insette gee en aksies van stapel stuur. Dit word verdeel in Arbeidsake, Eiendomsreg, Ekonomiese volhoubaarheid, Omgewingsbestuur, Plaaslike regering en Veiligheid.
Samewerkingsooreenkomste
Lees meer
TLU SA sluit samewerkingsooreenkomste met bondgenote en potensiële bondgenote in verskeie sektore om sy beleid, standpunte, en strategiese vermoëns te versterk om as ‘n vesting vir die kommersiële boer diensbaar te bly in die landbou.
Strukture
Lees meer
Affiliasies word betrek op grond van hul beginsels, vermoë en standpunte en is gefokus op spesifieke sake. TLU SA is voortdurend besig om met alle affiliasies gesprek te voer oor die volhoubaarheid van landbou.
TLU Koöperasie
Lees meer
TLU SA wil graag die boer en die verbruiker nader aan mekaar bring en daarom het ons Plaasvars op die been gebring om dié twee makliker bymekaar te bring. En vir die boer of boer-in-die-hart wat daarvan hou om spoggerig te lyk het ons die TLU SA Klerewinkel.
Sosiale media

TLU SA
Die vesting van die kommersiële boer in Suid-Afrika.
1 day ago
Fokus - 19 Mei 2025 - Is president Cyril Ramaphosa die werklike lafaard?
youtu.be
Anton Meijer gesels met Bennie van Zyl en Prof. Andre Duvenage oor president Cyril Ramaphosa se uitsprake dat die 49 Afrikaners wat na die Verenigde State is...1 day ago