Nuutste verklarings
TLU SA neem kennis van Amerikaanse president Donald Trump se...
Die tyd het aangebreek vir nog ’n staatsrede, die eerste...
Die implementering van die Onteieningswet is ‘n waterskeidingsmoment vir Suid-Afrika....
Die realiteit wat ons as land in die gesig staar,...
TLU SA Limpopo verwelkom die aankondiging dat Limpopo een van...
TLU SA neem met groot kommer kennis van die uitstel...
TLU SA neem kennis van Amerikaanse president Donald Trump se...
Die tyd het aangebreek vir nog ’n staatsrede, die eerste...
Die implementering van die Onteieningswet is ‘n waterskeidingsmoment vir Suid-Afrika....
Die realiteit wat ons as land in die gesig staar,...
TLU SA Limpopo verwelkom die aankondiging dat Limpopo een van...
TLU SA neem met groot kommer kennis van die uitstel...
In 'n neutedop
TLU SA het verskeie dienste spesifiek vir lede op die been gebring om te verseker dat ons lede volhoubaar kan boer met al die nodige ondersteuning.
Pitkos
Lees meer
Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.
Aksies
Lees meer
TLU SA bemoei ons met die totale lewenstog van ons lede, want kommersiële boere is die spilpunt van landbou en die land se ekonomie. Ons stuur ons gereeld aksies van stapel wat kommersiële boere en ons verbruikersvriende kan beïnvloed.
Komitees
Lees meer
Om te verseker dat TLU SA aandag skenk aan alle aspekte wat ons lede en verbruikers raak, het ons verskeie vaste komitees geskep waar kundiges raad en insette gee en aksies van stapel stuur. Dit word verdeel in Arbeidsake, Eiendomsreg, Ekonomiese volhoubaarheid, Omgewingsbestuur, Plaaslike regering en Veiligheid.
Samewerkingsooreenkomste
Lees meer
TLU SA sluit samewerkingsooreenkomste met bondgenote en potensiële bondgenote in verskeie sektore om sy beleid, standpunte, en strategiese vermoëns te versterk om as ‘n vesting vir die kommersiële boer diensbaar te bly in die landbou.
Strukture
Lees meer
Affiliasies word betrek op grond van hul beginsels, vermoë en standpunte en is gefokus op spesifieke sake. TLU SA is voortdurend besig om met alle affiliasies gesprek te voer oor die volhoubaarheid van landbou.
TLU Koöperasie
Lees meer
TLU SA wil graag die boer en die verbruiker nader aan mekaar bring en daarom het ons Plaasvars op die been gebring om dié twee makliker bymekaar te bring. En vir die boer of boer-in-die-hart wat daarvan hou om spoggerig te lyk het ons die TLU SA Klerewinkel.
Sosiale media

TLU SA
Die vesting van die kommersiële boer in Suid-Afrika.
1 day ago
Grootste deel van begrotingsrede toon steeds agteruitgang - TLU SA
www.tlu.co.za
Minister van finansies, Enoch Godongwana, kan nóg ’n begroting voorlê, nóg beloftes maak oor ekonomiese herstel en groei, maar dit bly net teorie op papier.2 days ago