VELDTOGTE
Dan sal ons bly Sondag | 21 Julie | 2019

Ons is hier gebore en lief vir Suid-Afrika. ons wil graag bly Mnr Ramaphosa. maar, ons voel onwelkom en onveilig. hier is wat ons sal laat bly.

LEES MEER

Privatiseer Eskom Maandag | 08 Julie | 2019

Die tyd het aangebreek dat privaatmaatskappye, boere en burgers die elektrisiteitsopwekking en -voorsiening in Suid-Afrika oorneem. Indien privatisering nie nou plaasvind nie, kan boere en die publiek hulself gereed maak om sonder krag besigheid te doen.

LEES MEER

#SOS Sondag | 12 Mei | 2019

Die Suid-Afrikaanse regering beur voort met hulle pogings om die land se grondwet te verander sodat grondonteiening sonder vergoeding kan plaasvind. Die bedreiging tot privaat besitreg sal ‘n noodlottige effek op die Suid-Afrikaanse regering hê.
LEES MEER

Stop BLF Dinsdag | 12 Maart | 2019

Eers sê hy: “We will kill their children, we will kill their women, we will kill anything that we find on our way”.

TLU SA lê ‘n klag van haatspraak teen hom, maar dis amper vier maande later en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het nog nie eers laat weet of hulle hom gaan vervolg of nie.
LEES MEER

PLAASPRAATJIES