#SOS

#SOS

Die Suid-Afrikaanse regering beur voort met hulle pogings om die land se grondwet te verander sodat grondonteiening sonder vergoeding kan plaasvind. Die bedreiging tot privaat besitreg sal ‘n noodlottige effek op die Suid-Afrikaanse ekonomie hê.

Met TLU SA se #SOS-veldtog sal ons ‘n noodsein aan die buiteland stuur, wat hulle versoek om standpunt in te neem teen die grondwetwysiging en die Suid-Afrikaanse regering te waarsku om nie met die kortsigtige plan voort te gaan nie.

JY KAN HELP!

Deur jou kontakbesonderhede hieronder in te vul, stuur jy ‘n SOS aan verskeie buitelandse leiers, ambassadeurs en invloedryke rolspelers.
TEKEN DIE #SOS PETISIE
SOS
Contact information: (012) 804-8031 / dienste@tlu.co.za / www.tlu.co.za

*Met die invul van u besonderhede hierbo stem u daartoe in dat, TLU SA u telefonies mag kontak. TLU SA bewaar en beskerm alle persoonlike data. ImpactNOW 'n vennoot van TLU SA mag moontlik met u in verbinding tree om aan u, TLU SA se standpunt te verduidelik en lidmaatskap opsies en voordele aan u beskikbaar te stel. Dankie vir u ondersteuning met hierdie belangrike saak.