Plaas info@emails.tlu.co.za in jou adresboek om te verseker dat jy hierdie e-pos ontvang.
Indien hierdie e-pos nie reg vertoon nie kyk na die aanlyn-weergawe.
Oktober 2023  
 

VAN DIE BESTUUR

 

OP HENRY SE HART

Planttyd is steeltyd.
Boere moet tydens hierdie planttyd seker maak dat produkte soos kunsmis, diesel, saad en chemikalieë nie gesteel word nie. Maak seker dat jy jou produkte op 'n veilige plek bewaar tydens hierdie tyd, sodat daar nie onnodige verliese gelei word nie.

 

BOODSKAP VAN BENNIE

Winsgewendheid en volhoubaarheid.
Dit gebeur nie sommer net vanself dat ’n besigheid winsgewend en volhoubaar is nie. Om dit in die praktyk reg te kry moet verskeie dinge reg gedoen word. Daar is deurlopend eksterne aktore wat ’n besigheid positief of negatief beïnvloed en ’n uitwerking op winsgewendheid het.

 

STANDPUNTE

 

Beperkte groei in 2023, ‘n toename in skuld, wanaanwending van fondse –
‘n balanseertoertjie vir Suid-Afrika?

TLU SA se hoop op behoorlike beplanning en ‘n herstrukturering van die bestaande kruppelende ekonomiese beleidsomgewing blyk verniet te wees. Die mediumtermyn-begrotingsrede het weereens klem geplaas op die grootste probleme in Suid-Afrika en slegs beperkte groei uit ‘n handjievol sektore vir die eerste ses maande van die jaar getoon.

 

ONDERSTEUN ONS

 

Goliat van Gat 2024 – 20ste Kompetisie

 

Die organiseerders – Cullinan Boere-unie (TLU SA) – van die jaarlikse Goliat van Gat-kompetisie is hoopvol dat volgende jaar se wenpampoen by een ton sal uitkom. Die kweekseisoen vir volgende jaar se kompetisie is nou in volle swang.

Daar is nog geleentheid om in te skryf en pitte te bestel vir die seisoen en kompetisie.

Navrae kan gerig word aan Henri Combrink by 082 552 9428 of culliboer@gmail.com of aan TLU SA se hoofkantoor by 012 804 8031.

Lees meer hier.

 

ONS DOEN SELF

 

LANDBOUSPORE

 

Op Landbouspore tree TLU SA gereeld in gesprek met verskeie rolspelers wat bydra om boere volhoubaar op hulle grond te hou.

Ons nuutste opnames:

  • Bennie van Zyl van TLU SA gesels oor die verwoestende veldbrande in Suid-Afrika en die bydra van die TLU SA Traumafonds.
  • Koot van der Ryst van Boermedia gesels met die TLU SA Jongboer van die Jaar, Nicky van der Linde (36), ‘n saaiboer van Standerton.

Alle vorige opnames is beskikbaar op die YouTube-kanaal en ook op die webwerf.

 

AANKONDIGINGS

 

Staatskoerant | Oktober 2023

Dit is vir TLU SA belangrik dat lede so ingelig is as moontlik is oor wat in die land aangaan. Daarom deel ons van nou af artikels – met betrekking tot landbou en ons boere – wat vir verwysing in die Staatskoerant gepubliseer is.

ADVERTENSIE

 

KONGRESBORGE

Baie dankie aan al ons borge wat die Kongres 2023 vir ons moontlik gemaak het. Julle laat landbou leef!

Diamant

 

Hatfield Motor Groep

Manitou

 

Pretoria FM

Santam Landbou

 

Winfield

 
 

Platinum

 

Hollard

NWK

SAVPO/SAPPO

 

goud

 

absa

Impac Cropsure

Nedbank