Verklarings
Mediavrystelling: TLU SA wag op amptelike verklaring van President Ramaphosa oor plaasaanvalle Woensdag | 12 Junie | 2019

TLU SA het met waardering kennis geneem van mediaberigte wat lui dat Pres. Ramaphosa op hoogte wil bly van plaasaanvalle. “Ongelukkig bly dit ‘n uitlating tydens ‘n privaatgesprek tussen die president en ‘n individu (Dan Kriek van AgriSA) en nie ‘n amptelike verklaring nie,” sê Mnr. Bertus van der Westhuizen, die voorsitter van TLU SA

LEES MEER

Mediavrystelling: TLU SA verklaar geen vertroue in Grondhervorming-verslag Woensdag | 12 Junie | 2019

TLU SA neem kennis dat die presidensiële raadgewende paneel oor grondhervorming en landbou sy verslag aan Pres. Cyril Ramaphosa oorhandig het. “TLU SA is baie skepties oor die verslag en koester geen positiewe hoop oor die inhoud daarvan nie,” sê Mnr. Henk van de Graaff, die Voorsitter van TLU SA se Eiendomsreg Komitee. “TLU SA

LEES MEER

Mediaverklaring: TLU SA stel nuwe beeld bekend – Bevestig toekomsplanne en visie Maandag | 10 Junie | 2019

‘Vooruitgang is onmoontlik sonder verandering, en die wat nie hulle idees kan verander nie, kan niks verander nie – George Bernard Shaw’ TLU SA het vandag die eerste stap geneem om ‘n nuwe, bevestigende aanslag tot vooruitgang in die landboubedryf te neem. Die organisasie bied reeds sedert September 1897 ‘n vesting vir Suid-Afrika se kommersiële

LEES MEER

Mediavrystelling: TLU SA nie beïndruk met President Ramaphosa se pleidooi aan wit jongmense nie Woensdag | 24 April | 2019

TLU SA is glad nie beïndruk met President Cyril Ramaphosa se pleidooi aan wit jongmense om in die land te bly nie. Tot dusver lewer hy net verkiesingspraatjies wat telkens aangepas word afhangende van die gehoor met wie hy praat. TLU SA se Jongboere doen ‘n beroep op die President om gehoor te gee aan

LEES MEER

Mediavrystelling: TLU SA stel Finansiële Welstand Lessenaar bekend – Druktoets bepaal finansiële welstand binne minute Woensdag | 24 April | 2019

TLU SA stel vandag die eerste nasionale Finansiële Welstandopname en -Lessenaar vir boere bekend. As ‘n organisasie wat werklik die belange van boere op die hart dra, is TLU SA uiters bekommerd oor die finansiële stabiliteit van sy lede, gegewe die volgende volmaakte storm in die boer se omgewing: Plaasaanvalle; Droogte en klimaatsverandering; Onteiening van

LEES MEER

WhatsApp Image 2019 04 02 at 18.07.14
Mediavrystelling: TLU SA oorhandig memorandum aan NVG oor vervolging van Andile Mngxitama Woensdag | 03 April | 2019

“Ons is almal besorg. Almal in Suid-Afrika is.” Met hierdie woorde het Me Makete van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Dinsdagoggend ‘n memorandum van TLU SA ontvang by die NVG se hoofkantoor in Silverton, Pretoria. Die memorandum handel oor die gewraakte en opswepende woorde wat Andile Mngxitama, die leier van Black First Land First (BLF) reeds

LEES MEER

Mediavrystellng: TLU SA versoek Britse LP Jacob Rees-Mogg om verskoning te vra vir stellings oor konsentrasiekampe Maandag | 01 April | 2019

Jacob Rees-Mogg, ‘n vooraanstaande lid van die Britse Arbeidersparty en Parlement, het vroeër die jaar die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog (1899 tot 1902) as “plekke van veiligheid” vir Suid-Afrikaanse vroue en kinders beskryf, tydens ‘n regstreekse onderhoud op die BBC se Question Time (sien die video hier). Hy het verder gegaan deur te sê dat

LEES MEER

MEDIAVRYSTELLING: TLU SA WAARSKU SUID-AFRIKA SKUIF NADER AAN DIE RAND VAN EKONOMIESE AFGROND Vrydag | 29 Maart | 2019

Op die vooraand van die kredietgraderingsagentskap Moody’s se volgende besluit oor Suid-Afrika se ekonomiese status, is dit duidelik dat die ANC se beleid die land nou finaal tot in ‘n ekonomiese verknorsing gedwing het. “Ongeag vele insette en konstruktiewe voorstelle wat oor soveel jare deur die oorgrote meerderheid kundige persone en instansies gemaak is, het

LEES MEER

MEDIAVRYSTELLING: EUROPESE PARLEMENT GESKOK OOR STAND VAN LANDBOU IN SUID-AFRIKA Woensdag | 20 Maart | 2019

Die Europese Parlement, wat bestaan uit 751 verkose lede van die Europese Unie, is geskok oor die omstandighede waaronder boere in Suid-Afrika ‘n bestaan moet maak. Lede van die Europese Parlement, insluitend ‘n politieke adviseur, asook ‘n Italiaanse joernalis het vandeesweek besoek afgelê aan Suid-Afrika, as gaste van TLU SA. Die doel van die besoek

LEES MEER

Mediavrystelling: TLU SA Eis Bewyse Van President Ramaphosa Wat Boere As Gronddiewe Impliseer – Betwyfel Akkuraatheid Van Paneelverslag Woensdag | 13 Maart | 2019

TLU SA eis bewyse van President Ramaphosa wat boere as diewe impliseer – Betwyfel akkuraatheid van Paneelverslag President Cyril Ramaphosa het die afgelope ruk (en selfs so onlangs soos verlede Donderdag) in die openbaar herhaaldelike bewerings oor die diefstal van grond gemaak. Met dié bewerings impliseer die president dat kommersiële boere hulle grond gesteel het.

LEES MEER