Home Argief Argief

Argiewe

Filter 

  • Adjunk-president van TLU SA in plaasaanval

    Die Adjunk-president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes, en sy vrou, Erika, was die jongste slagoffers van 'n plaasaanval op hulle plaas naby Cullinan, oos van Pretoria.    Die President van TLU SA, mnr. Ben Marais, was geskok om van die nuus te...
  • Vreugde oor boer se redding

    TLU SA is verheug oor die feit dat die boer van Petrusburg, mnr. Gerhard Venter, feitlik ongedeerd is na die daglange gyselaarsdrama naby Bloemfontein.    Mnr. Chris van Zyl, TLU SA se Adjunk-Hoofbestuurder: Dienste, het sy waardering uitgespre...
  • Kersboodskap van TLU SA-president

    Met 2009 wat ten einde snel kan ons terugkyk op ‘n jaar wat uiteenlopende eise aan die landbougemeenskap gestel het.   Dit is ongelukkig so dat kriminele geweld die daaglikse vrede in die landbougebiede wreed ontwrig het en ons harte gaan in hierdi...
  • Kunsmisondersoek gaan voort: boere se hulp gevra

    TLU SA is steeds besig om ondersoek in te stel na die moontlikheid om vergoedingseise in te stel in gevalle waar boere moontlik skade gely het as gevolg van prysvasstelling in die kunsmisbedryf.    Gesprekke wat reeds gevoer is met Sasol, was o...
  • Adjunk-President by Menseregtekommissie verkla

    Die Adjunk President, Mnr Kgalema Motlanthe, is by die Menseregtekommissie verkla na aanleiding van sy uitspraak dat talle plaasaanvalle die gevolg is van gebelgde buitelandse werkers wat nie deur boere betaal word nie en dat die wetstoepassers kort voor ...
  • Media bedank vir bydrae tot landbou-beriggewing

    TLU SA nooi elke jaar die media na ‘n spesiale media funksie om hulle te bedank vir die wyse waarop hulle TLU SA en landbou in die algemeen se standpunte in die media dra.Sedert verlede jaar is ‘n noukeurige proses in werking gestel om dekking van T...
  • TLU SA by Agri Mega Week

    Die jaarlikse Agri Mega Week is weer in volle swang in Bredasdorp in die Wes-Kaap.   TLU SA is vir die tweede jaar daar om homself en sy beleid en dienste bekend te stel.    Mnr. Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van TLU SA, wat in beheer is van TLU SA ...
  • TLU vra versigtigheid met vure

    TLU SA het ’n beroep op mense gedoen om uiters versigtig om te gaan met enige vorm van vuur.Die President van TLU SA, mnr. Paul van der Walt, sê TLU SA het met kommer kennis geneem van die feit dat die veldbrande wat die afgelope dae woed, al gelei...
  • sdfsdfsf

    Die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap word vir bykans twee dekades deur ‘n vloedgolf van misdaad getreiter.  Moord, verkragting, ernstige aanranding, roof, diefstal, betreding van privaat eiendom en intimidasie is mi...

Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.