proagri

Lidmaatskap

TLU SA het sy lidmaatskapsformaat aangepas om voorsiening te maak vir lede vanuit die landbougemeenskap, sowel as ondersteuners van die landbouers in die land.

 

Verskillende kategorieë lidmaatskap word op die vorm aangedui en bepaalde voordele sal binnekort aan elke kategorie gekoppel word.

 

Laai die vorm by onderstaande skakel af en stuur dit aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Indien u probleme sou ondervind om die vorm af te laai, kan die vorm ook elektronies aangevra word by

 

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

of

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

of skakel Ute by (012) 804-8031.

 

Hieronder skakel na die lidmaatskap vorm: 

 

TLU SA Lidmaatskap aansoekvorm

Taal/Language